Liedjies vir leer

Hallo! As gewone asseblief sê vir my wanneer my Afrikaans is nie korrek nie.  Ek waardeer dit en ek leer ‘n bietjie meer elke dag.  Ek Sukkel met die grammatika.

Wanneer ek ‘n taal leer ek hou daarvan om prêt te hê.  Liedjies is altyd baie prêt vir my en ek die woordeskat beter onthou as in ‘n storie of ‘n sin.

Ek hou van ou tradisionele liedjies en Afrikaans se pop liedjies ook.  Een van my gunsteling sangers is Nicholis Louw.  Ek is nie seeker hoe ‘n mens sê “they are very catchy” in Afrikaans so ek sal sê “Sy liedjies bly in my kop!” of “Sy liedjies sit in my kop!”.

Hier is ‘n skakel vir een van sy liedjies wat ek besig om te leer is.

In die volgende post sal ek praat oor my sukkel met Afrikaans se woorde as ‘n Engels eerste taal spreker.

 

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s